Paarl Valley 1687-1987 - Edited AG Oberholster in assosiation with Pieter van Breda

  • R285.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Paarl Valley 1687-1987 - Edited AG Oberholster in assosiation with Pieter van Breda.

Toestand: Baie goed
Formaat: A4 Hardeband met stofomslag(Groot en swaar boek - 1.4 kg)
Bladsye: 283
Uitgegee: 1987 (RGN)
ISBN: 079690538X

In 1687 is die eerste plase aan vryburgers langs die Bergrivier toegeken. In die volgende jaar het ook die Hugenote plase in die Paarlvallei gekry. Teen die einde van die 17de eeu was plase oor die gebied tot so ver as Wamakersvallei versprei.

Die Paarl, aan die voet van Paarlberg, was die eerste dorp wat in die vallei ontstaan het en is vandag steeds die hoofdorp van die streek. Heelwat later het Wellington en Franschhoek gevolg. Een van die oudste nedersettings in die vallei wat uitsluitlik deur kleurlinge bewoon word, is Pniël wat reeds in 1842 tot stand gekom het.

Ten spyte daarvan dat die Paarlvallei as gevolg van geografiese faktore relatief afge-sonder was, het ‘n besonder groot kerklik-godsdienstige, ekonomiese, kulturele en opvoedkundige invloed daarvan uitgegaan.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X