{"product_id":"paarl-valley-1687-1987-edited-ag-oberholster-in-assosiation-with-pieter-van-breda","title":"Paarl Valley 1687-1987 - Edited AG Oberholster in assosiation with Pieter van Breda","description":"\u003cp\u003ePaarl Valley 1687-1987 - Edited AG Oberholster in assosiation with Pieter van Breda.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToestand: Baie goed\u003cbr\u003eFormaat: A4 Hardeband met stofomslag(Groot en swaar boek - 1.4 kg)\u003cbr\u003eBladsye: 283\u003cbr\u003eUitgegee: 1987 (RGN)\u003cbr\u003eISBN: 079690538X\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 1687 is die eerste plase aan vryburgers langs die Bergrivier toegeken. In die volgende jaar het ook die Hugenote plase in die Paarlvallei gekry. Teen die einde van die 17de eeu was plase oor die gebied tot so ver as Wamakersvallei versprei.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Paarl, aan die voet van Paarlberg, was die eerste dorp wat in die vallei ontstaan het en is vandag steeds die hoofdorp van die streek. Heelwat later het Wellington en Franschhoek gevolg. Een van die oudste nedersettings in die vallei wat uitsluitlik deur kleurlinge bewoon word, is Pniël wat reeds in 1842 tot stand gekom het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTen spyte daarvan dat die Paarlvallei as gevolg van geografiese faktore relatief afge-sonder was, het ‘n besonder groot kerklik-godsdienstige, ekonomiese, kulturele en opvoedkundige invloed daarvan uitgegaan.\u003c\/p\u003e","brand":"RGN","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52071293681967,"sku":"Paarl Valley 1687-1987 - Edited AG Oberholster in assosiation with Pieter van Breda","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/files\/20251127_164959.jpg?v=1764651536","url":"https:\/\/timeless-collectible-books.com\/products\/paarl-valley-1687-1987-edited-ag-oberholster-in-assosiation-with-pieter-van-breda","provider":"Timeless Collectible Books","version":"1.0","type":"link"}