{"title":"1938: Centenary Celebrations of the Great Trek","description":"\u003cp\u003e\u003ca class=\"gm-target js-no-transition\" title=\"1938: Centenary Celebrations of the Great Trek\"\u003e\u003cspan class=\"gm-text\"\u003e1938: Centenary Celebrations of the Great Trek\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"gedenkboek-van-die-ossewaens-op-die-pad-van-suid-afrika-eeufees-1838-1939-16-desember-1938-by-dirk-mostert","title":"Gedenkboek van die Ossewaens op die pad van Suid-Afrika: Eeufees: 1838 - 1939: 16 Desember 1938 by Dirk Mostert","description":"\u003cp\u003eGedenkboek van die Ossewaens op die pad van Suid-Afrika: Eeufees: 1838 - 1939: 16 Desember 1938 by Dirk Mostert\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublished: Die Nasionale Pers, Kaapstad (Cape Town), 1940\u003cbr\u003eEdition: First Edition\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*First Edition, Large, heavy hardcover, bound in brown artificial leather boards with embossed design on the front board\/spine. Some age related wear on the spine, back cover\/ front cover and slight age-related wear on the corners.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGilt lettering on the front board and to the spine and has 822 pages, Text in Afrikaans. A very clean, very tight copy with bright unmarked boards, beautiful black and white illustrations throughout of portraits, places and has a colour illustration of the Voortrekker Monument at the end of the book.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003ePictorial paste downs\/end papers, and there is 3 Olivier surname historical name inscriptions on the ffep; overall the binding and the book are in very good condition.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBinding Condition: Very Good\u003cbr\u003eOverall Condition: Very Good\u003cbr\u003eSize: 284 x 230 mm\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie sinnebeeldige Gedenktrek van ossewaens op die pad na Suid-Afrika, wat onderneem is deur die Afrikaanse taal- en kultuurvereninging (SAS. en H) op 8 Augustuss 1938. BY die standbeeld van Jan van Riebeeck.  Aan Tafelbaai en uiteindelik uitgespan het by die eeufeeslaers. Bloedrivier – Pretoria – Kaapstad.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003eHierdie boek is alreeds 70 jaar gelede uitgegee, maar is nog steeds die grootste en mees omvattende Afrikaanse boek oor Afrikaner geskiedenis en kultuur wat nog ooit gepubliseer is. die ambisieuse projek om 'n boek uit te gee wat die Groot Ossewatrek wat plaasgevind het tydens die Voortrekker - Eeufees van 1938 vir die nageslag op skrif stel is aangepak deur die Afrikaanse taal - en Kultuurvereniging en die resultaat was hierdie prag - Publikasie. Op die foto bo sien u die voorblad van kunsleer met goue letters en prag illustrasie van o.a. 'n Ossewa in relief. die boek is groot formaat (groter as foliogrootte) en beslaan 'n lywige 822 bladsye. daar is by die duisend lyn - en foto illustrasies in die boek waarvan 'n paar uit kleurplate bestaan. die boek is op kwaliteit glanspapier gedruk en is in sy geheel 'n luukse uitgawe.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Die Nasionale Pers, Kaapstad (Cape Town)","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44782468497711,"sku":"Gedenkboek van die Ossewaens op die pad van Suid-Afrika: EEUFEES: 1838 - 1939: 16 Desember 1938 by Dirk Mostert","price":980.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/products\/20230329_192233.jpg?v=1680114685"},{"product_id":"die-groot-trek-gedenkdagboek-1838-1988","title":"Die Groot Trek Gedenkdagboek 1838-1988","description":"\u003cp\u003eDie Groot Trek Gedenkdagboek 1838-1988\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDe Jager-HAUM\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEerste uitgawe eerste druk 1988\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardebandboek met mooi gekleurde voorblad in 'n puik toestand.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eReeds op 4 Julie 1837 het Piet Retief ’n kommissie van vyf man uitgestuur om die bergpasse te ondersoek met die oog op ’n gangbare roete vir die trek na Natal oor die Drakensberg. Op 9 September kon hy aankondig dat ’n geskikte pas gevind is. \u003cbr\u003eBron: 𝐷𝑖𝑒 𝐺𝑟𝑜𝑜𝑡 𝑇𝑟𝑒𝑘 𝐺𝑒𝑑𝑒𝑛𝑘𝑑𝑎𝑔𝑏𝑜𝑒𝑘, 1838–1988. 1987. Pretoria: De Jager-HAUM Uitgewers.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDIE Groot Trek, word dit genoem... duisende Boere van die Kaapse oosgrens wat met ossewaens die trekpad noordwaarts gekies het. Net die nodigste kon saamgeneem word. Baie wat vir hulle dierbaar was, moes hulle agterlaat. Oor berge en deur riviere het die wawiele geknars na wat sekere landsverhuisers romanties as die \"Beloofde Land\" beskou het.\u003cbr\u003eDie werklikheid was dikwels veel minder romanties. Dit het selfs honderde se dood gekos. Maar hoeveel anders Suid-Afrika vandag sou gelyk het as daar geen Groot Trek was nie, kan geen mens hom werklik indink nie. Daarvoor lê die spore van hierdie ou pioniers eenvoudig te diep in ons geskiedenis ingegrif.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos ’n Afrikaner-geskiedkundige sê: \"Alle Afrikaanssprekendes wat nog hul Afrikanerskap in ere hou, sal nie kan vergeet hoe hul volk sy eintlike beslag in die Groot Trek gekry het nie.\"\u003cbr\u003eDie Groot Trek word saaklik beskryf as die georganiseerde verhuising van tussen tien- en twaalfduisend Afrikaners in die jare dertig van die 1800’s uit die oosgrensdistrikte van die destydse Kaapkolonie na die binneland. Hulle sou later die Voortrekkers genoem word.\u003c\/p\u003e","brand":"De Jager-HAUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51967907496239,"sku":"Die Groot Trek Gedenkdagboek 1838-1988","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/files\/Die-groot-trek-gedenkdagboek_c4669492-e067-4364-8640-f4ff585e85c5.jpg?v=1761669344"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/collections\/Web_background4_900x_e3d39ab0-5127-46a1-93c6-112dee7a284f.png?v=1772722381","url":"https:\/\/timeless-collectible-books.com\/collections\/1938-centenary-celebrations-of-the-great-trek.oembed","provider":"Timeless Collectible Books","version":"1.0","type":"link"}