{"title":"1918: The Afrikaner Broederbond","description":"\u003cp\u003e\u003ca class=\"gm-target js-no-transition\" title=\"1918: The Afrikaner Broederbond\"\u003e\u003cspan class=\"gm-text\"\u003e1918: The Afrikaner Broederbond\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"die-afrikaner-broederbond-eerste-50-jaar-afrikaans-edition-by-pelzer-a-n","title":"Die Afrikaner-Broederbond: Eerste 50 jaar (Afrikaans Edition) by Pelzer, A. N","description":"\u003cp\u003eDie Afrikaner-Broederbond: Eerste 50 jaar (Afrikaans Edition) by Pelzer, A. N\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHardcover, ISBN 9780624012719\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePublisher: Tafelberg, 1979\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUsed - Very Good. The cover have some signs of edge wear and tear but the book pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eThe Afrikaner Broederbond (AB) (meaning Brotherhood) was a secret, exclusively male and Afrikaner Calvinist organisation in South Africa dedicated to the advancement of Afrikaner interests. It was founded by H. J. Klopper, H. W. van der Merwe, D. H. C. du Plessis and Rev. Jozua Naudé in 1918. Its large influence within South African political and social life, sometimes compared to that of Masons in Freemason conspiracy theories, came to a climax with the rise of apartheid, which was largely designed and implemented by Broederbond members. Between 1948 and 1994, all prominent figures of South African political life, including all leaders of the government were members of the Afrikaner Broederbond. Described later as an \"inner sanctum\", \"an immense informal network of influence\" and, by Jan Smuts, as a \"dangerous, cunning, political fascist organization\". This is the story of its formation, rise, and expose in the press, leading to its eventual downfall.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVir ‘n organisasie wat oor die dekades heen gewoond is om sy werk opopsigtelik en vertroulik te doen, was dit nogal ‘n verrassende ervaring om uit die pen van ‘n erkende historikus ‘n oorskouende terugblik oor ‘n halfeeu se aktiwiteite en prestasies te verkry. Dit was die belewenis van lede van die Afrikaner-Broederbond toe prof  dr A.N. Pelzer in opdrag van die Uitvoerende Raad by geleentheid van die halfeeufeesviering in i 1968 die geskiedenis van die Bond geskryf het. Selfs uit die kort samevatting van prof Pelzer se studie, wat destyds aan alle afdelings beskikbaar gestel is, was dit vir lede duidelik oor hoe ‘n verrassend wye veld die werk en invloed van die Bond gestrek het, hoeveel – dikwels onbekende – konkrete resultate behaal is, maar ook hoe talryk en moeilik die probleme en hindernisse op die weg was…\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40645559386262,"sku":"Die Afrikaner-Broederbond: Eerste 50 jaar","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/products\/20210828_165726.jpg?v=1630430405"},{"product_id":"the-super-afrikaners-inside-the-afrikaner-broeder-bond-by-wilkins-ivor-and-strydom-hans","title":"The Super - Afrikaners (Inside the Afrikaner Broeder bond) by Wilkins, Ivor And Strydom, Hans","description":"\u003cp\u003eScarce Hardcopy.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThe Super - Afrikaners (Inside the Afrikaner Broeder bond) by Wilkins, Ivor And Strydom, Hans\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHardcover, ISBN 9780868500089\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePublisher: Jonathan Ball, 1979 Reprint of the 1978 First Edition.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eCondition: Very Good+. The original boards with a DJ are slightly shelf rubbed and edge worn. This book was read and enjoyed but is still overall good. Slight Tanning\/Browning of pages and previous owner name on first page. The book has no inscriptions and the binding is excellent. The book is protected with a Cellophane cover.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eThe Super-Afrikaners\u003c\/em\u003e, originally published in 1978, scandalised a nation as it exposed the secret workings of the Broederbond. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFormed in Johannesburg in 1918 by a group of young Afrikaners disillusioned by their role as dispossessed people in their own country, the first triumph of this remarkable organisation was the fact that it was largely responsible for welding together dissident factions within Afrikanerdom and thereby ensuring the accession of the National Party to power in 1948. This highly organised clique of Super-Afrikaners, by sophisticated political intrigue, waged a remarkable campaign to harness political, social and economic forces in South Africa to its cause … and succeeded. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePolitical journalists Hans Strydom and Ivor Wilkins traced, at great personal risk, its development from the earliest days to the present. The book includes the most comprehensive list of Broeders ever published.\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40699394523286,"sku":"The Super Afrikaners (Inside the Afrikaner Broeder bond) by Wilkins, Ivor And Strydom, Hans","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/products\/20210905_163411.jpg?v=1631036064"},{"product_id":"the-super-afrikaners-by-wilkins-ivor","title":"The Super-Afrikaners by Wilkins, Ivor","description":"\u003cp\u003eThe Super-Afrikaners by Ivor Wilkins Hans Strydom\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eInside the Afrikaner Broederbond\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSoftcover, ISBN 9781868425358\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePublisher: Jonathan Ball Publishers Sa, 2012\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUsed - Very Good+. This book is in very good condition. The wraps have some slight\/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e\"The Super-Afrikaners\u003c\/em\u003e, originally published in 1978, scandalised a nation as it exposed the secret workings of the Broederbond. Out of print for over three decades, this edition with an introduction by Max du Preez is available for a new generation. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFormed in Johannesburg in 1918 by a group of young Afrikaners disillusioned by their role as dispossessed people in their own country, the first triumph of this remarkable organisation was the fact that it was largely responsible for welding together dissident factions within Afrikanerdom and thereby ensuring the accession of the National Party to power in 1948. This highly organised clique of Super-Afrikaners, by sophisticated political intrigue, waged a remarkable campaign to harness political, social and economic forces in South Africa to its cause … and succeeded. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePolitical journalists Hans Strydom and Ivor Wilkins traced, at great personal risk, its development from the earliest days to the present. The book includes the most comprehensive list of Broeders ever published.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 616 pages. Published 2012\"\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers SA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41179826454678,"sku":"The Super-Afrikaners by Wilkins, Ivor","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/products\/20211206_180258.jpg?v=1638809785"},{"product_id":"die-broederbond-die-geskiedenis-van-die-afrikaner-broederbond-1918-1994-elp-stals","title":"Die Broederbond-Die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918 -1994 - ELP Stals","description":"\u003cp\u003eHierdie spesifieke boek is waarlik 'n uitsonderlike kopie van hierdie reeds moeilik bekombare en skaars Uitgawe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eProfessor Ernst L P Stals het in hierdie spesifieke kopie, in sy eie handskrif aan Prof Herman Giliomee, erkenning gegee, vir Giliomee se bydrae tot hierdie besonderse boek.\u003cbr\u003eOp dieselfde bladsy het die Hoofsekretaris Jan Bosman, per ingeplakte dokument op sy beurt ook sy waardering en erkenning aan Prof Giliomee weergegee, waarvan Jan Bosman se handtekening per hand aangebring is.\u003cbr\u003eHierdie byvoegsels maak van hierdie spesifieke boek 'n een uit 'n duisend - boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\"This book was a gift and come from the personal Library of Hermann Giliomee, an author of historical and political studies, former Professor of Political Studies at the University of Cape Town, President of the South African Institute of Race Relations and Extraordinary Professor of History at the Stellenbosch University.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eDie Broederbond - Die geskiedenis van die Afrikaner - Broederbond 1918 -1994 - ELP Stals\u003cbr\u003eDie publikasie van “Die Broederbond – Die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994.”\u003cbr\u003eDeur Prof ELP Stals\u003cbr\u003eVoorwoord deur Prof Hermann Giliomee\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eIn die vroeë negentiger jare het die Uitvoerende Raad van die Afrikanerbond, opdrag gegee aan die historikus prof ELP Stals om die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond op te teken. In die projek wat meer as ses jaar geduur het, het prof Ernst Stals toegang gehad tot alle argiewe van die Afrikanerbond wat tans bewaar en in stand gehou word deur die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument in Pretoria.\u003cbr\u003eDie boek van 720 bladsye met finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Akademie se inligting is soos volg:\u003cbr\u003eISBN 978-1-776260-53-9\u003cbr\u003eUitgewer: Die Afrikanerbond\u003cbr\u003eDrukker: Groep 7 Drukkers en uitgewers (Pty) Ltd\u003cbr\u003eVoorwoord: Deur Prof Hermann Giliomee\u003cbr\u003eOor die boek:\u003cbr\u003eDie manuskrip is wel destyds in 1998 gedruk met enkele kopieë en het die meeste universiteitsbiblioteke en navorsingsinstansies ŉ kopie ontvang. ŉ Onverwerkte elektroniese kopie, wat nie geskik is vir navorsing of publikasie is wel by Die Eike, geberg en is van tyd tot tyd gebruik vir verwysings en navorsing. Die elektroniese teks moes eers verwerk word. Vroeg in die jare 2000 is die manuskrip se teks uit ŉ ou woordverwerkingsprogram omgeskakel na MS Word. Die omskakeling en formatering was hoegenaamd nie gebruikersvriendelik nie. In totaal is daar 3 200 bronverwysings as voetnotas wat toe elders in die teks geplaas is en alle leestekens het verlore geraak. Na etlike maande kon die teks, met voetnotas en alles herstel in die oorspronklike formaat, weer aan prof Ernst Stals besorg word vir finale redigering van die teks en inhoud.\u003cbr\u003eHierdie teks is ook pas volledig voorsien van ŉ indeks wat dit dan ook as ŉ volwaardige akademiese en historiese bron vestig. \u003cbr\u003eBy die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is ŉ mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in ŉ gees van vertroulikheid geskep is en dus in ŉ besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is.\u003cbr\u003eHierdie verhaal, wat ŉ lang tydperk dek, is ŉ goeie illustrasie van die noodsaaklikheid om mense, hulle opvattings en gebeure teen die agtergrond van hulle tyd te verstaan. Daardeur word reg laat geskied aan die basiese eis dat geskiedskrywing daarop gemik moet wees om die verlede te beskryf “soos wat dit eintlik was”. Indien oordele uitgespreek word vanuit hedendaagse perspektiewe, word die verlede vervals.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eProf Hermann Giliomee - ”Die geheelindruk waarmee ŉ mens van Stals se indrukwekkende werk wegkom, is een van verwondering. Daar is sekerlik onder die AB-dekmantel rug gesteek, geknoei en afgeknou, maar ŉ groot gros van die lede het elke maand tyd afgestaan om te besin oor die oorlewing van ŉ historiese tradisie, ŉ taal, en ŉ gemeenskap op ŉ manier wat eerbaar en volhoubaar is” \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eProf Fransjohan Pretorius – “Hierdie is ŉ eerlike poging om die geskiedenis, rol en invloed van die AB in die Suid-Afrikaanse geskiedenis so objektief moontlik te boek te stel, gebaseer op die beskikbare AB-dokumente. En as sodanig is dit ŉ lofwaardige poging.”\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eProf Henning van Aswegen - “Dit is ŉ werk van hoogstaande gehalte en die enigste omvangryke en geloofwaardige werk wat tot op hede oor die AB geskryf is. Dit is 'n belangrike bydrae tot die Afrikaner se geheue van sy verlede en sal lank die standaard werk oor hierdie organisasie bly.”\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDr Dioné Prinsloo - “Die AB het ’n leidende rol in die verloop van die geskiedenis van SA in die 20ste eeu gespeel. Latere navorsers sal hier ‘n volledige, deeglik nagevorsde en gebalanseerde oorsig van die AB se wel en wee verkry. Ook die algemene leser sal die boek boeiend vind.”\u003cbr\u003eBy die herlees van die omvattende werk kom ŉ mens opnuut onder die indruk, dat alhoewel ŉ groot deel oor die AB se geskiedenis handel, is die parallel met die Afrikaner se geskiedenis in dieselfde tydperk dalk nie toevallig nie en word die Afrikaner se hoofmomente baie deeglik opgeteken. Dit is inderdaad ŉ boek wat ŉ plek verdien in elke Afrikaner se boekrak.\u003c\/p\u003e","brand":"Die Afrikanerbond","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51973809570095,"sku":"Die Broederbond - Die geskiedenis van die Afrikaner - Broederbond 1918 -1994 - ELP Stals","price":980.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/files\/abb_52fcd6fd-1693-469f-b7bf-dd0ba9d2d113.webp?v=1761765112"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0458\/5524\/4438\/collections\/Web_background4_900x_74afdcad-fdc0-4933-aa11-e81260a2eee9.png?v=1772722253","url":"https:\/\/timeless-collectible-books.com\/collections\/1918-the-afrikaner-broederbond.oembed","provider":"Timeless Collectible Books","version":"1.0","type":"link"}